Artis | Bouwer Bosch |
---|---|
Album | Hardloop (feat. Janie Bay) |
Dilihat | 379K |
Durasi | 4:26 |
Unduh lagu favoritmu dari Bouwer Bosch berjudul Hardloop (feat. Janie Bay) hanya di STAFABANDMP3. Lagu ini tersedia dalam format MP3 dengan kualitas terbaik.
Soek nou verder na 'n plan, fluister harder vir die man Wat jou hart dra Jou leuens in 'n veld begrawe Vind 'n antwoord waar jy lê Luister mooier as ek sê Ek het die waardheid al 'n maand terug begrawe Hou op tyd mors sê my wat jy nou wil hê Hou op tyd mors jy is wie ek nou wil hê Elke keer as ek hardloop Wag jy vir my by die einde Ons baklei alweer oor die begin En alles daarin en ons probeer weer En elke keer as jy hardloop Voel ek dis ek wat jou terughou Hoe nader ons harte Hoe nader die seer vir ons om aan te gaan sal ons moet opgee Voor mekaar Staan ons hier Ons oë staar weer Maar ons kyk verby Ons sal nie weet As ons nie probeer Maar die tyd sal kom en ons sal weet Hou op tyd mors sê my wat jy nou wil hê Hou op tyd mors jy is wie ek nou wil hê Elke keer as ek hardloop Wag jy vir my by die einde Ons baklei alweer oor die begin En alles daarin en ons probeer weer En elke keer as jy hardloop Voel ek dis ek wat jou terughou Hoe nader ons harte Hoe nader die seer vir ons om aan te gaan sal ons moet opgee Wys my die weg Hardloop nader aan my Hardloop Wys my die weg Hardloop nader aan my Hardloop Wys my die weg Hardloop nader aan my Hardloop Wys my die weg Hardloop nader aan my Elke keer as ek hardloop Wag jy vir my by die einde Ons baklei alweer oor die begin En alles daarin en ons probeer weer En elke keer as jy hardloop Voel ek dis ek wat jou terughou Hoe nader ons harte Hoe nader die seer vir ons om aan te gaan sal ons moet opgee Hoe nader die seer vir ons om aan te gaan sal ons moet opgee
Download lagu Bouwer Bosch - Hardloop (feat. Janie Bay) (MP3) secara gratis dan cepat di STAFABANDMP3. Temukan informasi lengkap tentang lagu ini pada tabel di atas, termasuk lirik, link download, dan detail musik lainnya.
Semua lagu yang tersedia di STAFABANDMP3 berasal dari situs Converter YouTube. STAFABANDMP3 hanya berfungsi sebagai media perantara dengan tujuan untuk memberikan preview lagu.
Jika kamu merasa tidak nyaman atau keberatan lagu ini ditampilkan di STAFABANDMP3, silakan kirim email ke admin@stafabandmp3.org untuk permintaan penghapusan.
Sebaliknya, jika kamu menyukai lagu Bouwer Bosch – Hardloop (feat. Janie Bay), kami sangat menyarankan untuk mendukung karya asli sang artis dengan membeli kaset, CD resmi, atau dengan cara download dan streaming lagu secara legal di platform resmi. Kamu juga bisa mendukung Bouwer Bosch dengan menonton konser, subscribe channel YouTube resminya, serta mengikuti akun media sosialnya.